Mission / Doelwit

Hierdie Bladsye is Amptelik nog "onder konstruksie" en behoort op 'n daaglikse basis te verander en verbeter. Moet egter asseblief nie kwaad word as iets nog nie wil werk nie. As jy 'n Klankkaart en Luidsprekers het, mag dit 'n goeie idee wees om hulle nou te gebruik.

These pages are Currently Officially still "under construction" and should change and improve on an ongoing basis. However please do not get angry if something does not work yet. If you do have a Sound-Card and Speakers, it is recommended to switch them on.

Ek beplan om die Bladsye te gebruik om "Links" na goeie of bruikbare Web-Bladsye te versamel. Sou jy "Links" hê wat jy graag hier sou wou sien, moet jy my asseblief EMail. EMail my ook indien jy ander veranderinge/verbeteringe wil voorstel. Hoewel ek graag grafiese bladsye wil bou, neem dit langer om te laai, daarom sal ek omsigtig te werk gaan om sodoende die bladsye so vinnig moontlik te maak.

I plan to use these pages to provide "Links" to Cool or useful Web-Pages. Should you have "Links" that you want to see here then please EMail me. Also feel free to EMail me with any improvements/enhancements. Although I would love to build pages with high graphical content, those take longer to load, therefore I will try to keep the pages as quick as possible, even if that means less Graphics.

EMail me !

Home | Site-Map